
Inleidingsparagraaf
Authored by Helena Oosthuizen
Education
University
Used 129+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die eerste komponent wat in 'n inleidingsparagraaf moet verskyn, is die
Doelaanduiding
Rigtingaanduiding
Agtergrondinligting
Tesisstelling
Answer explanation
In die agtergrondinligting word die belang van die onderwerp geskets en word die onderwerp binne 'n bepaalde konteks geplaas.
Kyk weer na jou teorie oor die agtergrondinligting.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Gemiddelde inleidingsparagraaf is:
meer as 20% van die teks.
om en by 10% van die teks.
30% van die teks
minder as 5% van die teks.
Answer explanation
Onthou dat jy nie die inleiding se woorde hoef te tel nie. Hierdie is slegs 'n aanduiding.
'n Inleiding doen presies wat die woord aandui, dit lei die teks in... Dit kan dus nie net 'n sin of twee wees nie, maar dit kan ook nie die helfte van die teks wees nie.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Goeie inleiding
dui die belang en die fokus van die teks aan.
moet 'n interessante aanhaling insluit.
bestaan altyd uit veelvuldige paragrawe.
is 'n opsomming van die werkstuk wat volg.
Answer explanation
Indien 'n inleiding net 'n opsomming van die teks was, was dit nie nodig dat die leser die res van die teks lees nie.
Dit is altyd belangrik om na te dink oor hoekom dit 'n blangrike tema is om oor te skryf of wat die probleem is wat uitgewys word in die opdraginstruksies en dit met die hulp van bronne in jou agtergrondinligting van jou inleiding te begin verwoord.
Verder is dit ook belangrik dat daar 'n aanduiding in jou inleiding is van die tema of idee wat uitgebou gaan word in die teks.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die stelling wat NIE korrek is nie.
'n Tesisstelling kan 'n vraagsin wees.
'n Tesisstelling is 'n stelling waarmee ander mense kan saamstem of verskil.
'n Tesisstelling bestaan uit 'n onderwerp en die kommentaar oor 'n onderwerp.
'n Tesisstelling kan ook 'n standpuntstelling genoem word.
Answer explanation
Onthou om vraagstellings in akademiese tekste te vermy.
'n Tesisstelling is altyd 'n stelsin waarin daar 'n standpunt oor 'n tema ingeneem word wat dan in die res van die teks op uitgebrei word.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
By hierdie komponent van jou inleidingspargraaf moet jy van akademiese bronne se argumente gebruik maak.
Rigtingaanduiding
Agtergrondinligting
Tesisstelling
Doelaanduiding
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die tesisstelling dui die
struktuur van die teks aan.
standpunt wat ingeneem word aan.
fokus van die teks aan.
belang van die tema aan.
Answer explanation
Lees weer bladsy 67 tot 71 in jou voorgeskrewe handboek indien jy onseker is.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hierdie sin in 'n inleidingsparagraaf verwoord altyd die tema van die teks in geheel, maar ook die aspek waarop daar uitgebrei gaan word ten opsigte van die tema. Dit verwoord met ander woorde die standpunt wat ingeneem gaan word in die teks.
Tesisstelling.
Agtergrondinligting.
Rigtingaanduiding.
Doelaanduiding.
Answer explanation
Maak seker dat jy die doel van 'n tesisstelling begryp. Dit is 'n belangrike aspek in 'n akademiese teks.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Microsoft
or continue with
%20(1).png)
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?