Search Header Logo

Edustudio Wiskunde

Authored by Edustudio Edustudio

Mathematics

6th - 8th Grade

Used 2+ times

Edustudio Wiskunde
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

12 questions

Show all answers

1.

DROPDOWN QUESTION

3 mins • 2 pts

Beskou die woordprobleem: Die produk van 'n getal en 12 word vermeerder met 23. Skryf 'n getalsin om hierdie probleem op te los:​ ​ ​ (a)  

12a + 23
23a + 12
12 /a + 12
12/a - 12
23/a +12

2.

DROPDOWN QUESTION

3 mins • 2 pts

Beskou die woordprobleem: Ses minder as die kwosiënt van twee getalle ​: ​ (a)  

a/b - 6
b/a -6
6/a -b
6/b - a
a x b - 6

3.

DRAG AND DROP QUESTION

3 mins • 3 pts

In die volgende uitdrukking: a - b + c is a=-1; b=3 en c=-2.

Bereken die waarde van die uitdrukking:​ (a)  

-6
-12
6
0

4.

DRAG AND DROP QUESTION

3 mins • 3 pts

In die volgende uitdrukking: 2abc is a=-1; b=3 en c=-2.

Bereken die waarde van die uitdrukking:​ ​ (a)  

12
-12
6
0
8

5.

MATCH QUESTION

2 mins • 4 pts

Media Image

Pas die uitdrukkings, a - d, in die foto links, by die korrekte benoeming.

monoom

d

monoom

b

trinoom

a

binoom

c

6.

DRAG AND DROP QUESTION

2 mins • 6 pts

Media Image

Beantwoord die vrae oor die uitdrukking in die foto:

a) Die uitdrukking het ​ (a)   terme.

b) Die koëffisiënt van die eerste term is ​ (b)  

c) Die konstante term is ​ (c)  

3
5
-12
2
10
12

7.

DRAG AND DROP QUESTION

5 mins • 3 pts

Media Image

Bepaal die waarde van die uitdrukking as x = 2:

​ (a)  

28
2
10
12
38
40

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Microsoft

Continue with Microsoft

or continue with

Facebook

Facebook

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?