
Die Geskiedenis van Laerskool Vredendal
Authored by Adene Pool
History
1st - 5th Grade
Used 2+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Die eerste skooltjie in Vredendal was naby Vredendalstasie geleë, op watter plaas was dit?
Houmoed
Omsit
Naastdrift
Middelplaas
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Laerskoolleerlinge is later gehuisves in 'n skooltjie agter die destydse polisiestasie, asook in die ou...
koorkamer
kombuis
kerksaal
konsistorie
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wat was die skoolhoof van die Stasieskool se van?
Meneer Moon
Meneer Greyling
Meneer Joubert
Meneer Mostert
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Hoe lank was die hoërskool en laerskool een skool?
17 jaar
34 jaar
21 jaar
15 jaar
5.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die Stasieskool was op 'n plaas geleë. Wat was die naam van die plaas?
(a)
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Nadat die hoërskool en laerskool geskei het as een skool, watter skool het agter gebly in die ou gebou?
Hoërskool
Laerskool
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wie was die eerste skoolhoof van die Laerskool nadat die hoëskool en laerskool geskei het?
Mnr. Kotze
Mnr. Boonzaaier
Mnr. Coetzee
Mnr. Burger
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?