
Omgewingskwessies
Authored by Danielle Esterhuizen
Education
11th Grade
Used 2+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
9 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kweekhuisgasse is gasse wat
uit n mens se lyf kom
net rond dryf
die aarde verwarm
wat jy burp
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Lugbesoedeling veroorsaak nie asma,brongitis of ander long siektes nie
true
false
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Degradasie is die proses waardeur
iets vernietig of beskadig word
bouers gaan om n huis te bou
Individuele deeglik deur blaaie blaai
n persoon gradeer
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoelank vat dit vir n Plastiek sak om te degradeer?
1000
630
700
40
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Bosbrande veroorsaak dat
Mense lekker warm kry agv die vuur
Boer ongewelkomende diere weg jaag
Jy assuransie geld kry vir jou huis wat afbrand.
mense en diere sterf
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Infrastruktuur van dorpe en stede kan nie mense hanteer as
Hulle teveel kuier en drink nie
Daar nie teveel huis nie. mense bou tydelike skuilings.
Hulle die rioolwater drink nie.
Hulle huise spray paint.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
In watse volgorde het ons die omgewingskwessies bespreek.
Gronderosie,besoedeling,bestraling,oorstromings,brande en windskade.
Bestraling,besoedeling,gronderosie,windskade,brande en oorstromings.
Windskade,brande,bestraling,besoedeling,gronderosie en oorstromings.
Brande,windskade,besoedeling,oorstromings,gronderosie en bestraling.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Microsoft
or continue with
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?