
Lydende en bedrywende
Authored by Crisca Engelbrecht
World Languages
6th Grade
Used 8+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
46 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die seun skryf 'n boek.
'n Boek word deur die seun geskryf.
'n Boek sal deur die seun geskryf word.
Die seun word deur die boek geskryf.
Die seun het die boek geskryf.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
My ma sal 'n koek vir my verjaarsdag bak.
My ma sal deur 'n koek vir my verjaarsdag gebak word.
'n Koek sal vir my ma gebak word vir my verjaarsdag.
'n Koek sal deur my ma vir my verjaarsdag gebak word.
My ma het 'n koek gebak.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die voorsitter het die vergadering uitgestel.
Die vergadering word deur die voorsitter uitgestel.
Die vergadering is deur die voorsitter uitgestel.
Die vergadering sal deur die voorsitter uitgestel word.
Die voorsitter is deur die vergadering uitgestel.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die boek is deur David Walliams geskryf.
Die boek was deur David Walliams geskryf.
David Walliams het die boek geskryf.
Die boek het David Walliams geskryf.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die som word deur Pinky gedoen.
Pinky doen die som.
Die som doen Pinky.
Pinky het die som gedoen.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Slim plan sal deur Brain beraam word.
Brain sal 'n slim plan beraam.
'n Slim plan sal Brain beraam.
Brain het 'n slim plan beraam.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Jy bepaal heel eerste in watter tyd die sin geskryf is.
As dit verlede tyd is, gebruik jy...
is
word
was
sal word
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?