
Gesk Gr5 Kw2 Fun Quiz
Authored by Kobus Eksteen
History
5th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
21 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wanneer het mense werktuie uit klip gemaak?
Ystertydperk
Steentydperk
Toe mense van Europa aangekom het.
Toe Jesus gebore is.
Die Brons tydperk
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter tydperk het die eerste Afrika boere in geleef?
Ystertydperk
Steentydperk
Toe mense van Europa aangekom het.
Toe Jesus gebore is.
Die Brons tydperk
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die kleur wat nie duer die San gebruik is in hul rotskuns nie.
rooi
blou
wit
swart
geel
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter kleur het verdwyn uit die rotskuns oor 'n lang tyd?
rooi
blou
wit
swart
geel
5.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter vee het die Khoi Khoi aangehou
Beeste
Skape
Bokke
Llamas
Varke
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die leuse op SA se ampswapen?
Mense wat verenig is verskil.
Verskillende mense verskil
Mense wat verskillend is verenig.
Kom ons verskil om te verenig
Die verenigde state van Suid Afrika
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoeveel jaar gelede het die KhoiKhoi in Suider Afrika Aangekom?
12000 jaar gelede
120 jaar gelede
1200 jaar gelede
2100 jaar gelede
21000 jaar gelde
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?