Telwoorde

Telwoorde

9th - 12th Grade

7 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Ontkenning

Ontkenning

8th - 12th Grade

10 Qs

Klas 2, proeftoets blok 5 en 6

Klas 2, proeftoets blok 5 en 6

KG - University

11 Qs

vliegles vrae

vliegles vrae

KG - University

10 Qs

Telwoorde

Telwoorde

Assessment

Quiz

Other

9th - 12th Grade

Medium

Created by

Wilmien Watson

Used 2+ times

FREE Resource

7 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Vul die ontbrekende hooftelwoord in.

Daar is ___ eiers in 'n dosyn.

2.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 2 pts

Watter woorde klasifiseer as onbepaalde rangtelwoorde?

hoeveelste

eerste

soveelste

enkele

3.

OPEN ENDED QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat is 'n Telwoord?

Evaluate responses using AI:

OFF

4.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 2 pts

Watter woorde klasifiseer as onbepaalde hooftelwoorde?

sommige

meer

miljoen

tiende

5.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Vul die ontbrekende rangtelwoord in.

Sy het die wedloop gewen, dit beteken sy was ___.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

'n Onbepaalde telwoord wys 'n spesifieke posisie of hoeveelheid aan?

Waar

Vals

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

'n Bepaalde telwoord wys 'n spesifieke posisie of hoeveelheid aan?

Waar

Vals