
Skeepsverslag Huiswerkopdrag
Authored by Rheiline Groenewald
World Languages
11th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
11 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie is die skrywer van Skeepsverslag ?
M.M. Walters
Elmé Barnard Thumela
Anja van der Berg
Suné van Heerden
2.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Watter twee lande was betrokke by die skip. Verduidelik wie het wat gedoen.
Evaluate responses using AI:
OFF
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waarvoor word die kommas in reël 14 gebruik.
Vergelyking
Verduideliking volg
Vertraag lees tempo; beklemtoning
Kontras
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
In reël 15 beskryf die skrywer die land as 'n beloofde land. Kies die regte opsie
New York/Amerika
Engeland
Holland
Suid-Afrika
5.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Verduidelik hoekom die skrywer die woord kapteintjies gebruik in reël 24
Evaluate responses using AI:
OFF
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watse versreëls van die gedig vorm die hoogtepunt van die gedig.
Die eerste twee
Die laaste een
Die laaste twee
Die middelste een
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
In watse taal het was "nader my God by u" gesing?
Afrikaans
Nederlands
Engels
Nederlands en Engels
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?