Indirekte Rede

Indirekte Rede

8th Grade

5 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Voeding kader 3

Voeding kader 3

1st - 12th Grade

10 Qs

Ridouan Taghi

Ridouan Taghi

1st - 12th Grade

10 Qs

Letterlik en Figuurlik

Letterlik en Figuurlik

8th - 10th Grade

7 Qs

Dagboekinskrywing Pre-les

Dagboekinskrywing Pre-les

7th - 9th Grade

5 Qs

Afrikaans- Poësie konsepte

Afrikaans- Poësie konsepte

8th - 9th Grade

10 Qs

Als of dan?

Als of dan?

1st - 8th Grade

10 Qs

AFRIKAANS Algemene Toets

AFRIKAANS Algemene Toets

KG - Professional Development

10 Qs

Đố Kinh Thánh - Mathio 21-23

Đố Kinh Thánh - Mathio 21-23

KG - Professional Development

10 Qs

Indirekte Rede

Indirekte Rede

Assessment

Quiz

Other

8th Grade

Medium

Created by

Megan Vuuren

Used 6+ times

FREE Resource

5 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Markus sê: "Die lug is blou."

Markus sê dat die lug is blou.

Markus het gesê dat die lug is blou.

Markus sê dat die lug blou is.

Markus het gesê dat die lug is blou.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hannetjie vra: "Is die gras groen?"

Hannetjie vra dat is die gras groen?

Hannetjie vra is die gras groen.

Hannetjie het gevra of die gras groen is?

Hannetjie vra of die gras groen is.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Harry vra: "Wie is Megan?"

Harry vra of wie is Megan.

Harry vra wie Megan is.

Harry het gevra wie Megan is.

Harry vra dat wie Megan is.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Jennifer sê: "Ek is honger."

Jennifer sê Jennifer is honger.

Jennifer sê dat ek honger is.

Jennifer sê dat sy honger is.

Jennifer sê sy is honger.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Barbie vra vir Ken: "Is jy my kêrel?"

Barbie vra vir Ken of hy haar kêrel is.

Barbie vra vir Ken is jy my kêrel?

Barbie vra vir Ken of is hy haar kêrel.

Barbie vra vir Ken is hy haar kêrel?