AFRIKAANS, KLANKLEER 1(Lamp)

AFRIKAANS, KLANKLEER 1(Lamp)

6th - 8th Grade

9 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Diftongs i hiats 1ESO

Diftongs i hiats 1ESO

7th Grade

12 Qs

AFR08L54

AFR08L54

8th Grade

5 Qs

Die wêreld het so klein geword

Die wêreld het so klein geword

8th Grade

8 Qs

Letterlike en Figuurlike Taalgebruik

Letterlike en Figuurlike Taalgebruik

7th - 9th Grade

10 Qs

Skryf 'n Onderhoud

Skryf 'n Onderhoud

8th Grade

8 Qs

Lees is 'n Fees!

Lees is 'n Fees!

5th - 6th Grade

10 Qs

Trappe van Vergelyking

Trappe van Vergelyking

8th - 9th Grade

9 Qs

AFR08L61 - Hersiening

AFR08L61 - Hersiening

8th Grade

9 Qs

AFRIKAANS, KLANKLEER 1(Lamp)

AFRIKAANS, KLANKLEER 1(Lamp)

Assessment

Quiz

World Languages

6th - 8th Grade

Hard

Created by

Edustudio Edustudio

Used 1+ times

FREE Resource

9 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

'n Vokaalklank is 'n __ klank, want geen deel van die mond versper (blokkeer) die klank nie.

2.

DROPDOWN QUESTION

1 min • 1 pt

'n Konsonant word ook 'n ​ (a)   genoem

mede-klinker
toeklank
diftong
tweeklank
nie-vokaal

3.

HOTSPOT QUESTION

1 min • 7 pts

Merk die woorde wat kort vokaalklanke bevat.

4.

REORDER QUESTION

1 min • 1 pt

Media Image

Rangksik die woorde in alfabetiese volgorde volgens die

konsonante waarmee dit begin.

doper

kers

mure

bus

alles

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

1 min • 5 pts

Media Image

Hoeveel van die woorde eindig met 'n vokaal.

een

twee

drie

almal

vier

6.

DRAG AND DROP QUESTION

1 min • 1 pt

'n Sinoniem vir 'n diftong is 'n ​ (a)  

tweeklank
vokaal
konsonant
drieklank
oop klank

7.

HOTSPOT QUESTION

1 min • 7 pts

Identifiseer die naamwoorde wat diftonge

(tweeklanke) bevat.

8.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

1 min • 1 pt

Die /y/ klank is 'n voorbeeld van 'n diftong.

waar

onwaar

onmoontlik om te bepaal

9.

DRAG AND DROP QUESTION

1 min • 1 pt

Watter diftong bestaan slegs uit een letter van die alfabet?​ (a)   .

y
a
e
i
u
o