Search Header Logo

Die hond in die Groot Gat (Basies)

Authored by Edustudio Edustudio

Other

6th - 8th Grade

Used 5+ times

Die hond in die Groot Gat (Basies)
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANKS QUESTION

1 min • 1 pt

In November 2013 sien toeriste op besoek aan die Groot Gat 'n (a)   wat in die water rondswem.

2.

FILL IN THE BLANKS QUESTION

1 min • 1 pt

Hulle (a)   dadelik die bestuurder van die Kimberley Museum in kennis, wat die nooddienste ontbied.

3.

FILL IN THE BLANKS QUESTION

1 min • 1 pt

Die (a)   om die hond te red word nasionale nuus.

4.

FILL IN THE BLANKS QUESTION

1 min • 1 pt

Gelukkig is daar 'n stuk rots wat bo die water uitsteek waar die hond kan (a)   .

5.

FILL IN THE BLANKS QUESTION

1 min • 1 pt

Die rande van die gat is onstabiel, en dit is (a)   om mense daar te laat afklim om die hond te red.

6.

FILL IN THE BLANKS QUESTION

1 min • 1 pt

Einde ten laaste word spesialis bergklimmer Kaptein John Seeley se (a)   ingeroep om die benoude hond te red.

7.

FILL IN THE BLANKS QUESTION

1 min • 1 pt

Die hond word aan die lewe gehou deur kos op die rots af te laat (a)   met toue.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Microsoft

Continue with Microsoft

or continue with

Facebook

Facebook

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?