Search Header Logo

Rekenaars in ons alledaagse lewe Quiz

Authored by Lize Ludick

Computers

5th Grade

Rekenaars in ons alledaagse lewe Quiz
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

37 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die betekenis van die afkorting 'SMS'?

Simple Mail Service

Short Message Service

Secure Messaging System

Systematic Messaging Service

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n aanraakskerm (touchscreen)?

'n Skerm wat slegs met 'n styluspen bedien word

'n Skerm wat registreer waar dit aangeraak word

'n Skerm wat slegs met stembevel bedien word

'n Skerm wat slegs met 'n muis bedien word

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die doel van 'n strepieskode (barcode) in 'n supermark?

Om die voorraad van die produk te monitor

Al die bogenoemde

Om die beskrywing van die produk te gee

Om die prys van die produk te bepaal

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die voordeel van teksboodskappe (text messaging)?

Dit hou jou ingelig omtrent die jongste nuus, weer, sportgebeure en bankdienste

Dit is 'n maklike, vinnige en kort manier om te kommunikeer

Dit is 'n goedkoper manier vir besighede of skole om met kliënte of ouers te kommunikeer

Al die bogenoemde

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die nadeel van slimfone (smartphones)?

Dit is 'n goedkoper manier vir besighede of skole om met kliënte of ouers te kommunikeer

Dit kan op enige plek waar selfoonopvangs is, gebruik word

Dit kan jou privaatheid skend

Dit is veral handig in noodsituasies om hulp te ontbied

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die voordeel van faks per e-pos (fax to mail)?

Groot dokumente kan baie tyd neem om te stuur

Die kwaliteit van fakse is nie altyd goed nie

Dit kan duur wees om 'n faks te stuur

Dit verhoog produktiwiteit en is 'n vinnige en effektiewe diens

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die voordeel van e-pos (e-mail)?

Al die bogenoemde

Enige digitale inligting, bv. dokumente, musiek en foto's, kan per e-pos gestuur word

E-pos is 'n vinnige en goedkoop vorm van kommunikasie

E-pos bied 'n onmiddelike vorm van kommunikasie regoor die wêreld

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?

Similar Resources on Wayground