Kom ons speel
Authored by Gizelle Simpson
Education
12th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
Identifiseer die voorvoegsel in die woord:
bemanning
be
man
ning
ing
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Identifiseer die stam in die volgende word: behuising.
be
huis
behuis
ing
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Identifiseer die agtervoegsel in die volgende woord: verbinding
Identifiseer die agtervoegsel in die volgende woord: verbinding
ver
bind
verbind
ing
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter voorvoegsel sal jy aan die woord fyn las om ‘n nuwe woord te vorm?
Watter voorvoegsel sal jy aan die woord fyn las om ‘n nuwe woord te vorm?
be
her
ont
ver
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die stam van die woord: kombuisie?
Wat is die stam van die woord: kombuisie?
kom
buis
kombuis
ie
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter agtervoegsel is die korrekte een om die meervoud van foto te vorm?
Watter agtervoegsel is die korrekte een om die meervoud van foto te vorm?
s
's
e
'e
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter agtervoegsel is die korrekte een om die verkelingsvorm van piesang te vorm?
Watter agtervoegsel is die korrekte een om die verkelingsvorm van piesang te vorm?
tjie
etjie
'tjie
kie
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?