Search Header Logo

Gedigte en Literêre Stylmiddels Quiz

Authored by Chizelle Greeff

Other

10th Grade

Used 2+ times

Gedigte en Literêre Stylmiddels Quiz
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

15 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die tema van 'n gedig?

Die karakters in die gedig

Die sentrale boodskap wat die digter wil oordra

Die tyd en plek waar die gedig plaasvind

Die titel van die gedig

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die titel van 'n gedig?

Die tema van die gedig

Die subtitel van die gedig

Die eerste reël van die gedig

Die opskrif van die gedig

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die apostroof in 'n gedig?

Die opskrif van die gedig

Wanneer 'n afwesige persoon direk aangespreek word

Die herhaling van 'n versreël of aantal verse

Die beginwoorde van 'n gedig se versreëls rym met mekaar

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die doel van enjambement in 'n gedig?

Om die vloeiendheid te bevorder en die tempo te versnel

Om aandag te vestig op verdere inligting

Om die kerngedagte te beklemtoon

Om kerngedagtes te isoleer

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die doel van alliterasie in 'n gedig?

Herhaling van dieselfde vokaal/klinker

Die nabootsing van klanke

Herhaling van dieselfde konsonant/medeklinker

Die weglatting van 'n lettergreep om by ritme in te pas

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die doel van satire in 'n gedig?

Versagting van iets onaangenaam met 'n mooi woord

Spot met verskynsels wat in die samelewing voorkom

Die nabootsing van klanke

Die hoogtepunt van 'n gedig

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die doel van antitese in 'n gedig?

Om 'n teenstelling tussen twee uiterstes te skep

Om beskeidenheid uit te druk

Die weglatting van 'n lettergreep om by ritme in te pas

Die nabootsing van klanke

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?