Idiome oor liefde

Idiome oor liefde

8th Grade

6 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Vliegles: ń fabel

Vliegles: ń fabel

KG - University

9 Qs

Voorbereide Mondeling Pre

Voorbereide Mondeling Pre

8th Grade

5 Qs

Verskillende gesinne

Verskillende gesinne

8th Grade

10 Qs

AFR08L40

AFR08L40

8th Grade

10 Qs

Luister oefening

Luister oefening

8th Grade

5 Qs

Selfoon

Selfoon

8th Grade

10 Qs

AFR08L61 - Hersiening

AFR08L61 - Hersiening

8th Grade

9 Qs

Rekenaarspeletjie

Rekenaarspeletjie

8th Grade

8 Qs

Idiome oor liefde

Idiome oor liefde

Assessment

Quiz

World Languages

8th Grade

Medium

Created by

Alida Cloete

Used 2+ times

FREE Resource

6 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hy wil vlerksleep by haar.

Hy wil by haar gaan kuier.

Hy wil voor haar neerval.

Hy is verlief op haar.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kalwerliefde

Die laaste liefde.

'n Groot liefde vir diere.

Die eerste liefde.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Jou hart verloor.

Nie meer 'n hart hê nie.

Jou geliefde is dood.

Jy raak verlief op iemand.

Jou kêrel/meisie het jou afgesê.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die liefde is ..............

Beteken dat jy niks verkeerd sien in iemand wat jy liefhet nie.

doof

blind

stom

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Jaco is beenaf.

Jaco het sy been verloor.

Jaco is verlief.

Jaco is kwaad.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hy maak skaap ogies.

Hy flankeer met iemand.

Hy slaap.

Hy tel skape.