
Afrikaanse Literatuur
World Languages
8th Grade
Used 9+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die term 'titel'?
Die persoon wie die gedig geskryf het.
Die naam van die storie of die gedig.
Die lyntjies in 'n gedig wat onder mekaar geskryf word.
Iets wat presies bedoel word.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die term 'digter'?
Die skrywer van 'n gedig.
Die skrywer van 'n kortverhaal.
'n Karakter in 'n gedig of storie.
Die skrywer van 'n drama.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Gee die korrekte term vir 4 versreëls.
koeplet
tersiene
kwatryn
oktaaf
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Definiëer die term 'vergelyking'.
Menslike eienskappe word aan 'n voorwerp gegee.
Die mees direkte betekenis van 'n woord.
Stylmiddel waarin twee uiterstes teenoor mekaar gestel word.
Wanneer twee aparte dinge teenoor mekaar vergelyk word.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Benoem die volgende voorbeeld: "Ek huil oor elke dag wat sterf".
Personifikasie
Metafoor
Vergelyking
Hiperbool
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
As 'n strofe 8 versreëls het, noem ons dit 'n...
kwintet
sestet
oktaaf
kwatryn
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
As 'n rymskema aa bb verloop, noem ons dit...
omarmde rym
paarrym
kruisrym
slagrym
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?