Search Header Logo

Filippense Brief Quiz

Authored by Christene Van Tonder

Others

KG

Used 1+ times

Filippense Brief Quiz
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wanneer skryf Paulus die briewe uit die gevangenis in Rome?

50-52 NC

40-42 NC

60-62 NC

70-72 NC

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar was die stad Filippi geleë?

Griekeland

Italië

Egipte

Turkye

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat was die tema van die brief aan die Filippense?

Die lyding van Paulus

Die liefde van Christus

Die gehoorsaamheid aan die wet

Die blydskap van die Christen-soldaat

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat was die kernverse wat die militêre terme beklemtoon in die brief?

4:4-5

2:19 - 4:1

3:1 - 4:1

1:27 - 2:2

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die diepe fundering van die Christen-blydskap volgens die brief?

God se liefde en die oorwinning van die dood deur Christus

Die sukses in die lewe

Die vervulling van persoonlike begeertes

Die rykdom en mag van die wêreld

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat word in Filippense 4:4-7 aanbeveel ten opsigte van bekommernis?

Moet net soms bekommerd wees

Moet net oor belangrike dinge bekommerd wees

Moet altyd bekommerd wees

Moet oor niks besorg wees nie

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die gesindheid wat in ons moet wees volgens Filippense 2:5–11?

Die gesindheid van ongehoorsaamheid

Die gesindheid van selfsugtigheid

Die gesindheid van trots en hoogmoed

Die gesindheid van nederigheid soos Christus

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?