Search Header Logo

Die Laaste Karretjiegraf Quiz

Authored by Grant Williams

Other

11th Grade

Used 3+ times

Die Laaste Karretjiegraf Quiz
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

11 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die definisie van 'n drama?

'n Storie wat geskryf is om deur akteurs opgevoer te word

'n Storie wat geskryf is om deur skrywers gelees te word

'n Storie wat geskryf is om deur musikante opgevoer te word

'n Storie wat geskryf is om deur dansers opgevoer te word

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter simbool verteenwoordig die armoede en leefwyse van die karretjiemense?

Donkiekar

Foto

Lem

Blikbeker

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die hoogtepunt van 'n drama?

Ontknoping

Klimaks

Motoriese moment

Eksposisie

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter simbool verteenwoordig kinderlike onskuld?

Blikbeker

Lem

Foto

Stokpop

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter fase van 'n drama is die hoogtepunt van die gebeure?

Klimaks

Eksposisie

Ontknoping

Motoriese moment

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hoeveel tonele is daar in 'Die Laaste Karretjiegraf'?

Vyf

Ag

Sewe

Ses

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die doel van 'n simboliese foto in die drama?

Om die ruimte te beskryf

Om die karakters te verteenwoordig

Om die geskiedenis te bewaar

Om die tema te verduidelik

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?