
Besigheidstudies Graad 10 Kwartaal 1 Week 5 Quiz

Quiz
•
Business
•
10th Grade
•
Hard
Tomelita Smith
FREE Resource
Student preview

10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van die Administrasie-funksie in 'n besigheid?
Om die doeltreffendheid te verhoog en winste te verhoog
Om kliënte se behoeftes te identifiseer
Om produkte van goeie gehalte te produseer
Om die werknemers se produktiwiteit te maksimeer
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter funksie behels die verkryging en gebruik van fondse wat nodig is vir doeltreffende bedrywighede?
Produksie Funksie
Finansies en Boekhou Funksie
Menslike Hulpbronne
Algemene Bestuur
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die hoofvlak van bestuur wat missie en doelwitte bepaal en strategiese besluite neem?
Uitvoerende bestuur
Laer-vlak bestuur
Middelvlakbestuur
Topvlakbestuur
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter funksie is verantwoordelik vir die insameling en verwerking van inligting, en die stoor en verspreiding van inligting?
Administrasie Funksie
Menslike Hulpbronne
Openbare Betrekkinge Funksie
Bemarkings Funksie
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter funksie behels die koop van goedere en dienste wat 'n onderneming benodig vir bedryf en/of om produkte te vervaardig?
Produksie Funksie
Aankope Funksie
Finansies en Boekhou Funksie
Algemene Bestuur
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter funksie is verantwoordelik om 'n positiewe openbare beeld vir 'n onderneming op te bou en te handhaaf?
Bemarkings Funksie
Aankope Funksie
Menslike Hulpbronne
Openbare Betrekkinge Funksie
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter funksie is verantwoordelik om die produktiwiteit van werknemers te maksimeer en die besigheid te beskerm teen probleme wat binne die arbeidsmag kan ontstaan?
Algemene Bestuur
Produksie Funksie
Menslike Hulpbronne
Finansies en Boekhou Funksie
Create a free account and access millions of resources
Popular Resources on Wayground
10 questions
Video Games

Quiz
•
6th - 12th Grade
10 questions
Lab Safety Procedures and Guidelines

Interactive video
•
6th - 10th Grade
25 questions
Multiplication Facts

Quiz
•
5th Grade
10 questions
UPDATED FOREST Kindness 9-22

Lesson
•
9th - 12th Grade
22 questions
Adding Integers

Quiz
•
6th Grade
15 questions
Subtracting Integers

Quiz
•
7th Grade
20 questions
US Constitution Quiz

Quiz
•
11th Grade
10 questions
Exploring Digital Citizenship Essentials

Interactive video
•
6th - 10th Grade