
Krisis
Authored by Corne De Souza
World Languages
12th Grade
Used 6+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie was die TWEE gedeeltes van die mens wat 'n probleem gehad het?
Hoof en Nar
Seremoniemeester en Nar
Nar en gasheer
Hart en Hoof
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waarmee kan die Hoof verwar volgens die gedig?
Die kloof
Die moeras
Die gas
Die kermis
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat word genoem as 'n las in die gedig?
Hart
Die nar
Die seremoniemeester
Die gas
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is verby volgens die gedig?
Die kermis
Die gas
Die seremoniemeester
Die Hoof
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoekom is hierdie gedig 'n voorbeeld van 'n italiaanse sonnet?
Dit het 14 reëls wat bestaan uit 'n oktaaf en 'n sestet
Daar is 14 reëls wat met mekaar rym
Daar is reëls wat oorgaan in die volgende een sonder leestekens
Daar is baie voorbeelde van beeldspraak
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waar vind die wending plaas?
Tussen die hart en die nar
Tussen die twee strofes
Tussen twee persone
Tussen die nar en die hart
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die funksie van die agterplasing?
In ritme te behou
Om te help met die ritme
Om die hart te beskryf
Om die hart se rol te beklemtoon
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?