Search Header Logo

Die heks van Heksrivier

Authored by Corne De Souza

World Languages

12th Grade

Used 2+ times

Die heks van Heksrivier
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die onderwerp van die gedig?

Die liefdesverhaal van Eliza en die jong man

Die spook van Eliza by Hexrivier

Die stryd om die rooi disa te kry

Die musikale elemente in die gedig

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die betekenis van die titel 'Die Heks van Hexrivier'?

Die rooi disa wat Eliza soek

Die jong man se bynaam

Eliza se bynaam

Die plek waar Eliza spook

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hoeveel strofes bevat die gedig?

6

5

4

3

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter digvorm word gebruik in die gedig?

Haiku

Ballade

Sonnet

Limerick

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter musikale elemente is NIE in die gedig NIE?

Alliterasie

Metafoor

Oksimoron

Refrein

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter tipe rym word in strofes 1 en 4 gebruik?

Slagrym

Kruisrym

Paarrym

Binnerym

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die verstegniese aspek se doel van:"Die Heks van Heksrivier."?

dit beklemtoon die naam

dit wys die virutigheid van Elize

dit beklemtoon dat sy oorlede is

dit trek die leser se aandag

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?