Search Header Logo

Tekslinguistiek

Authored by C Kruger

English

University

Used 4+ times

Tekslinguistiek
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

11 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

1) Die storie begin die nag voor die verkiesing met 'n droom: gedurende die dag staan ek op 'n wye, oop stuk veld onder dreigende donderweer iewers in die Karoo.

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

2) Elke Saterdagoggend hy homself Spanish geleer.

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

3) "Eleksie-ontbyt", soos Han dit noem, dis 'n familietradisie. Die gevoel het in sy bors bly sit, selfs nog na ontbyt.

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

4) Ek weet nie, maar jy sou sweer só het die mense nog maar altyd gestem.

5.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

5) Die in die gesigte met die diep kepe, die agter die brilglase, die nadenkende onder die diep fronse.

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

6) "Ek het my storie nog vir niemand vertel nie", se Paula.

"Ja, jy het nie", antwoord Jean verbaas.

7.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

7) Antoon het die pitlamp met die danker gerookte glas langs horn op die wildevyestomp neergesit en dit laer gedraai.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?