Search Header Logo

Finansiële Geletterdheid Quiz

Authored by Mnr van der Berg

Business

7th Grade

Used 2+ times

Finansiële Geletterdheid Quiz
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

11 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is rekeningkunde?

Die proses van produksie in 'n besigheid.

Die proses van die verkoop van produkte.

Die sisteem wat inligting oor die besigheid se finansies bêre en verskaf.

Die metode om produkte te bemark.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is kapitaal?

Die eienaar se geld en besittings wat hy in die besigheid in sit.

Die geld wat die besigheid aan ander besighede skuld.

Die geld wat besigheid verdien deur 'n diens te lewer of verkoop.

Die geld wat besigheid uitgee om die besigheid te bedryf.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is bates?

Al die besittings van die besigheid.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is laste?

Die geld wat besigheid verdien deur 'n diens te lewer of verkoop.

Die geld wat die besigheid aan ander besighede skuld.

Die geld wat besigheid uitgee om die besigheid te bedryf.

Die eienaar se geld en besittings wat hy in die besigheid in sit.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is inkomste?

Die geld wat besigheid uitgee om die besigheid te bedryf.

Die geld wat die besigheid verdien wanneer hulle iets verkoop, 'n diens lewer, rente ontvang op spaargeld en huurinkomste.

Die eienaar se geld en besittings wat hy in die besigheid in sit.

Die geld wat besigheid verdien deur 'n diens te lewer of verkoop.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is uitgawes?

Die geld wat besigheid uitgee om die besigheid te bedryf.

Die eienaar se geld en besittings wat hy in die besigheid in sit.

Die geld wat besigheid verdien deur 'n diens te lewer of verkoop.

Die geld wat die besigheid aan ander besighede skuld.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is wins?

Wanneer die besigheid se inkomste meer as die uitgawes is.

Wanneer die besigheid se uitgawes meer as die inkomste is.

Wanneer die besigheid geld eenkant sit vir toekomstige gebruik.

Die geld wat die besigheid aan ander besighede skuld.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?

Similar Resources on Wayground