
Gedig en Beeldspraak: Die vlieëvanger
Authored by Megan Sparg
English
5th Grade
Used 2+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Voorbeeld van assonansie is:
Die muis steel die geel meel.
Ben blaas blou borrels.
So vinnig soos die wind.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Alliterasie is:
Om iets te beskryf (describe) asof dit iets anders is.
Die herhaling (repetition) van begin klanke in naby woorde.
Woorde wat rym.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoekom gebruik skrywers (writers) beeldspraak?
Vir effek op woorde en idees in 'n teks.
Omdat die skrywer daarvan hou.
Om die leser(reader) te verwar (confuse).
Om die teks meer krag te gee.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Voorbeeld van 'n vergelyking is:
Sy is 'n engel.
So vinning soos die wind.
Nat, natter, natste.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Voorbeeld van assonansie is:
Bisar en Zanzibar
"Gewoonlik groei.."
"Ophaal van sy skouers."
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Metafoor is:
Om iets te vergelyk met iets anders deur om "soos" te gebruik.
Om iets te vergelyk met iets ander sonder om die woord "soos" te gebruik.
Woorde wat rym omdat hulle dieselfde vokale het.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hierdie is 'n metafoor: "Sy is 'n skat."
True
False
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?