Search Header Logo

Antieke Egipte

Authored by Mira Snyman

History

5th Grade

Antieke Egipte
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

7 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat het die mense die Koning genoem in Antieke Egipte

Farao

Priester

Slaaf

Die wyse man

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat was die doel van die Piramides

Dit was 'n geskenk vir die gode

Dit was 'n graf vir die Farao's

Dit was 'n stoor plek vir al hulle skatte.

Dit was 'n stoor plek vir hulle kos.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat was die belangrikste doel van die Nylrivier vir die Antieke Egiptenare?

Om te swem en te speel

Vir besproeiing van hulle landbou grond

Vir visvang

Vir die aanbidding van die god van water

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat was die naam van die Antieke Egiptenare se skryfstelsel?

Hiërogliewe

Alfabet

Kursief

Kalligrafie

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat was die belangrikste god in die Antieke Egiptiese godsdienst?

Osiris

Ra

Anubis

Isis

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die monument se naam met die kop van 'n mens en die lyf van 'n leeu?

Piramide

Drankensberg

Leeukop

Sfinks

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat het gebeur met die Farao se liggaam nadat hy gesterf het?

Dit was gegee vir die leeu om te eet.

Dit was gemummifiseer.

Dit was verbrand.

Dit was in die Nyl Rivier gegooi.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?