
Ekonomiese Woordelys Quiz
Authored by Kleingim - M Durr
Others
7th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die definisie van 'aandele'?
Geld wat nodig is om die besigheid te begin
Besittings wat gebruik word om 'n besigheid te bedryf
Gelyke dele van 'n besigheid wat deur die publiek gekoop kan word
Koste om 'n besigheid te bedryf
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die betekenis van 'aanvangskapitaal'?
Geld wat jy op 'n bepaalde manier spaar
Geld wat nodig is om die besigheid te begin
Besittings wat gebruik word om 'n besigheid te bedryf
Koste om 'n besigheid te bedryf
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n definisie vir 'n 'begroting'?
Koste om 'n besigheid te bedryf
Geld wat nodig is om die besigheid te begin
Maniere om die verkoop van iets te verhoog
Tabel wat inkomste en uitgawe vir 'n tydperk toon
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die betekenis van 'belasting'?
Besittings wat gebruik word om 'n besigheid te bedryf
Koste om 'n besigheid te bedryf
Geld wat jy op 'n bepaalde manier spaar
Betaling aan die regering vir goedere en dienste
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n 'bankkaart'?
Besittings wat gebruik word om 'n besigheid te bedryf
Koste om 'n besigheid te bedryf
Geld wat jy op 'n bepaalde manier spaar
Plastiekstuk wat elektroniese betalings toelaat
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die betekenis van 'produksie'?
Geld wat jy op 'n bepaalde manier spaar
Maniere om die verkoop van iets te verhoog
Die maak van 'n produk deur grondstowwe in goedere te omskep
Koste om 'n besigheid te bedryf
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n 'groothandelaar'?
Besittings wat gebruik word om 'n besigheid te bedryf
Koste om 'n besigheid te bedryf
Winkel wat goedere aan die publiek verkoop
Besigheid wat goedere in groot hoeveelhede koop en aan ander verkoop
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?