Search Header Logo

Rekeningkunde definisies

Authored by Elize Straaten

Other

8th Grade

Used 4+ times

Rekeningkunde definisies
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

20 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

'n (a)   is 'n besitting of eiendom wat deur die onderneming besit word

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

'n (a)   is 'n bedrag wat 'n onderneming aan 'n ander onderneming of persoon skuld

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

I (a)   is 'n bedrag wat verdien word weens die diens wat die onderneming verrig.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

'n Besitting of eiendom met 'n betreklike lang lewensduur. Dit is nie aangekoop met die doel om weer vinnig verkoop te word nie

bedryfsbate

vaste bate

Inkomste

Eienaarsbelang

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Bates wat uit kontant bestaan of wat binne een jaar in kontant omskep word

bedryfsbate

vaste bate

bedryfslas

langtermynlas

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Die bedrag wat die eienaar in die besigheid belê

(a)  

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wanneer die eienaar geld of enigeiets anders wat aan die bank behoort, vir persoonlike gebruik neem

Kapitaal

Ontrekkings

Inkomste

Wisselgeld

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?