
Hersiening
Authored by Sarel-David Steyn
Computers
10th Grade
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende rangkik die onderstaande stoorkapasiteit korrek van kleinste tot die grootste?
MB, TB, GB
KB, GB, TB
TB, MB, GB
KB, TB, MB
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende terme beskryf 'n persoon wat malware gebruik om beheer oor jou rekenaar te verkry om ander rekenaars aanlyn aan te val?
Zombie
Hacker
Botnetoperateur
Phisher
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter een van die volgende is 'n voorbeeld van die korrekte gebruik van netiket?
Tik 'n e-pos in hoofletters, sodat dit makliker is om te lees
Hou aanhegsel onder 1GB
Beantwoord 'n e-pos met die oorspronklike boodskap wat steeds sigbaar is met die oorspronklike sende van die boodskap om te sien
Deur vernederende foto's van jou vriende op Facebook te plaas
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter van die volgende muisaksies bied jou 'n lys met relevante opsies om van te kies?
Dubelklik
Op-en afrol
Sleep
Regsklik
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die rekenaars in Pieter se kantoor is gekoppel sodat die personeel dokumente en drukkers kan deel. Die tipe netwerk word 'n ________ genoem
WAN
GAN
PAN
LAN
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Sagteware word hoofsaaklik in twee hoofgroepe opgedeel naamlik:
Nuts- en ontwerpsagteware
Stelsel en toepassings programmatuur
Nuts en 'Accessory sagteware
Toepassings en plun in sagteware
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter maatskappy se produkte begin gewoonlik met 'n klein letter "i" soos op iPad?
Microsoft
Amazon
Intel
Apple
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?