Search Header Logo

grade 5

Authored by JellieBaby Juice

World Languages

5th Grade

Used 4+ times

grade 5
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

20 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van "rooi"

baie rooi

bloedrooi

sonrooi

tamatierooi

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van "geel"

songeel

blomgeel

goudgeel

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van "moeg"

baie moeg

doodmoeg

moegdood

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Ontkennende vorm van

Johan is 'n baie goeie swemmer.

Johan is 'n baie goeie swemmer nie.

Johan is nie 'n baie goeie swemmer nie.

Johan nie is 'n baie goeie swemmer nie.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Ontkennende vorm:

Daar is altyd koeldrank in die huis.

Daar is nie altyd koeldrank in die huis nie.

Daar is altyd nie koeldrank in die huis nie.

Daar is nooit koeldrank in die huis nie.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Ontkennende vorm:

Gaan jy die vakansie by ouma kuier?

Nee, gaan jy nie die vakansie by ouma kuier nie.

Nee,jy gaan nie die vakansie by ouma kuier nie.

Nee,ek gaan die vakansie by ouma kuier nie.

Nee, ek gaan nie die vakansie by ouma kuier nie.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Voegwoorde:

Ek is moeg. Ek het sokker gespeel. (omdat)

Ek is moeg omdat ek het sokker gespeel.

Ek is moeg omdat ek gespeel sokker het.

Ek is moeg omdat ek sokker gespeel het.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?