
Bankversoening teorie
Authored by Jackie Walt
Financial Education
11th Grade
Used 10+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
5 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Gunstige banksaldo word as 'n ..... op die bankstaat aangedui.
debiet
0
krediet
Nie een van die opsies nie.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n EFO betaling deur 'n debiteur moet eers in die Kontant ontvangstejoernaal geboekstaaf word wanneer die bedrag van die betaling op die bankstaat verskyn.
Onwaar
Nie seker nie
Waar
Gedeeltelik waar
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Krediet vir rente op die bankstaat moet in die Kontantbetalingsjoernaal aangeteken word.
Waar
Nie seker nie
Gedeeltelik waar
Onwaar
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kostes deur die bank gehef vir EFO-betalings vorm nie deel van bankkostes nie.
Onwaar
Waar
Nie seker nie
Gedeeltelik waar
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die bankversoeningstaat is 'n interne kontrole maatreël om bedrog te voorkom en om foute op te spoor.
Onwaar
Waar
Nie seker nie
Gedeeltelik waar
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?