Vinnige woordorde toetsie

Vinnige woordorde toetsie

8th Grade

5 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Verhalende Opstel Pre-Les

Verhalende Opstel Pre-Les

8th - 12th Grade

5 Qs

Lydende en bedrywende

Lydende en bedrywende

6th - 8th Grade

9 Qs

Selfstandige en byvoeglike naamwoorde

Selfstandige en byvoeglike naamwoorde

8th - 12th Grade

10 Qs

Kortverhale en die skryfproses

Kortverhale en die skryfproses

4th - 12th Grade

7 Qs

Poësie

Poësie

8th Grade

10 Qs

Ontkenning

Ontkenning

8th - 12th Grade

10 Qs

Direkte en indirekte rede

Direkte en indirekte rede

8th - 12th Grade

10 Qs

Telwoorde, Tussenwerpsels, Voorsetsels en Voegwoorde

Telwoorde, Tussenwerpsels, Voorsetsels en Voegwoorde

8th - 12th Grade

10 Qs

Vinnige woordorde toetsie

Vinnige woordorde toetsie

Assessment

Quiz

Other

8th Grade

Hard

Created by

Charnée Cloete

Used 1+ times

FREE Resource

5 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter basiese woordorde volg ons in Afrikaans?

Onderwerp, gesegde/werkwoord, voorwerp

Onderwerp, voorwerp, gesegde

Gesegde, voorwerp, onderwerp

Voorwerp, onderwerp, gesegde

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Skryf die volgende sin in die korrekte woordorde:

Sy (die uie) (sny) (`n skerp mes) (met).

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Skryf die volgende sin in die korrekte volgorde.

Hy (twaalf) (bak) (in `n uur) (pannekoeke).

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Skryf die volgende woorde in die korrekte orde:

(tiemie) (Die kok) (in die tuin) (pluk) (soggens).

5.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Skryf die volgende sin in die korrekte orde:

Sy (vinnig) (kook) (heerlike sop) (op die stoof).