Search Header Logo

Aktiwiteit 8 - Ekonomiese kringloop

Authored by Nadia Joubert

Other

9th - 12th Grade

Aktiwiteit 8 - Ekonomiese kringloop
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

5 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

8.1.1 Die _________ is die omgewing waarin verbruikers en produksente probeer om die ekonomiese probleem op te los.

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

8.1.2 Die ___________is die mark waar besighede hulle goedere en dienste verkoop en waar die huishoudings dit koop.

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

8.1.3 Die regering ontvang 'n gedeelte van sy geld uit ___________ wat huishoudings en besighede betaal.

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

8.1.4 Die ekonomiese probleem is 'n situasie waar mense onbeperkte behoeftes en begeertes het, maar _________ hulpbronne om dit te bevredig

5.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

8.1.5 Die ______________ is die mark waar huishoudings hulle produksiefaktore verkoop en waar besighede produksiefaktore koop.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?