Toets 2023: Toerisme

Toets 2023: Toerisme

11th Grade

21 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Guess The Rapper?

Guess The Rapper?

7th Grade - Professional Development

22 Qs

Toerisme Hersiening SAOG

Toerisme Hersiening SAOG

11th Grade

17 Qs

Are You A True Eminem Fan?

Are You A True Eminem Fan?

KG - Professional Development

21 Qs

Kurzfragenteil (keine Hilfsmittel erlaubt)

Kurzfragenteil (keine Hilfsmittel erlaubt)

10th Grade - University

16 Qs

2019/20: Allgemeinwissen 1

2019/20: Allgemeinwissen 1

8th - 12th Grade

26 Qs

Marvel movies

Marvel movies

5th Grade - University

21 Qs

squid games

squid games

3rd Grade - University

18 Qs

Bahasa Latin Resep

Bahasa Latin Resep

10th - 12th Grade

20 Qs

Toets 2023: Toerisme

Toets 2023: Toerisme

Assessment

Quiz

Fun

11th Grade

Hard

Created by

Joa Burger

Used 1+ times

FREE Resource

21 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

LIFT-lugredery is Suid-Afrika se mees onlangse lugredery wat in Desember 2020 begin vlieg het. Dit is ’n voorbeeld van ’n _____.

vliegtuig in privaat besit

laekostelugdiens

internasionale lugdiens

interkontinentale lugdiens

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

’n Luukse safari-trein wat een keer per jaar ’n reis na Egipte onderneem:

Bloutrein

Rovos Rail

Shongolo Express

Umgeni Stoomtrein

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter busmaatskappy het in Februarie 2021 tydelik gesluit?

Intercape

Greyhound

Translux

City to City

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie luukse vyfstertrein neem sy gaste terug na die Victoriaanse era deur sy atmosfeer en meubilering.

Rovos Rail

Bloutrein

Gautrein

Metrorail

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Peter wil ’n voertuig by Avis huur. Die aanvaarde betaalopsie is _____.

Kontant

Cheque

Kredietkaart

Debietkaart

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Dui aan watter een van die volgende opsies nie ’n rol speel wanneer ’n motorhuur-pakket saamgestel word nie:

Die verhuringsperiode

Die tipe versekering

Die geslag van die huurder

Die ouderdom van die huurder

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die volgende tipe trein bied ’n kort treinrit by Gold Reef City aan kinders en soms ook aan volwassenes.

Fantasietrein

Erfenistrein

Natuurskoontrein

Friends of the Rail-trein

Create a free account and access millions of resources

Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports
or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?