Search Header Logo

Taal hersiening G10

Authored by Terece Prinsloo

World Languages

10th Grade

Used 4+ times

Taal hersiening G10
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

7 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die volgende sin oor in die teenwoordige tyd.

Ek het lank voorbereiding gedoen om dit interessant te maak.


Ek doen lank voorbereiding om dit te maak interessant.

Ek doen lank voorbereiding om dit interessant te maak.

Ek sal lank voorbereiding doen om dit interessant te maak.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die volgende sin in die indirekte rede oor.

Meester vra: “Is daar enigiemand wat ‘n vraag het?”


Meester vra of daar enigiemand is wat ‘n vraag het?

Meester het gevra of daar enige iemand is wat 'n vraag het?

Meester bevel of iemand 'n vraag het.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Vul die korrekte leesteken by die onderstaande sin in. 

Meester is ‘n goeie onderwyser want hy het baie voorbereiding gedoen.


Meester is ‘n goeie onderwyser want, hy het baie voorbereiding gedoen.

Meester is ‘n goeie onderwyser want hy het baie voorbereiding gedoen.

Meester is ‘n goeie onderwyser, want hy het baie voorbereiding gedoen.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die onderstaande woord is in die vergrotende trap geskryf. Skryf die oortreffende trap van die onderstaande woord. 

“Verder”

Ver

Verste

Verrste

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Verbind die sinne met die voegwoord tussen hakies. 

Beplan jou droom vakansie. Jy verdien dit. (omdat)


Beplan jou droom vakansie jy omdat dit verdien.

Beplan jou droom vakansie omdat jy dit nie verdien nie.

Beplan jou droom vakansie omdat jy dit verdien

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Lees die onderstaande sin en sê of die byvoeglike naamwoord ‘n attributiewe of predikatiewe byvoeglike naamwoord is. 


Botswana is werklik ‘n pragtige land. 


attributief

predikatief

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die antoniem van die woord “Meneer”.

meisiekind

mevrou

U

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?