Search Header Logo

Direkte rede quizz

Authored by Elduette Nel

Other

6th Grade

Used 8+ times

Direkte rede quizz
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die kelner vra of hule taco's bestel het.

Die kelner vra: "Het julle taco's bestel?"

Die helner vra of het julle taco's bestel?

Die kelner vra : Het hulle taco's bestel?

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Jan vra of hy die helfte van die broodjie kan kry.

Jan vra of hy kan die helfde van die broodjie kry.

Jan vra:"Kan ek die helfte van die broodjie kry?"

Jan vra of kan ek die helfde van die broodjie kry

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Garfield sê dat hy sy opgerolde koerant het.

Garfield sê: Jy het die opgerolde koerant

Garfield sê:"Jy het jou opgerolde koerant."

Garfield sê:" dat hy my opgerolde koerant het.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die bobbejaan sê dat hy moeg is.

Die bobbejaan sê dat ek moeg is

Die bobbejaan sê:" Ek is moeg."

Die bobbejaan sê dat hy moeg is.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die juffrou sê dat hulle die volgende dag toets skryf.

Die juffrou sê:" Julle skryf more toets."

Die juffrou sê hulle more toets skryf

Die juffrou sê hulle skryf more toets

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Calvin vra wat hy maak op daardie pragtige dag.

Calvin vra wat hy maak op hierdie pragtige dag.

Calvin vra wat hy op hierdie pragtige dag hier maak?

Calvin vra: "Wat maak ek op hierdie pragtige dag?

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die seuns sê:" Ons is super opgewonde oor die wedstryd."

Die seuns sê ons is opgewonde oor die wedstryd

Die seuns sê dat hulle super opgewonde oor die wedstryd is.

Die seuns sê hulle is opgewonde oor die wedstryd.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?