
Taal
Authored by alexa strauss
World Languages
6th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
8 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die korrekte opsie met al die gepaste leestekens vir die volgende sin:
Jannie vra Gaan jy môre dorp toe?
Jannie vra: Gaan jy môre dorp toe?
Jannie vra "Gaan jy môre dorp toe? "
Jannie Vra: "Gaan jy môre dorp toe?"
Jannie vra: "Gaan jy môre dorp toe" ?
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Verander die volgende sin in indirekte rede:
Jannie vra: "Gaan jy môre dorp toe?"
Jannie vra wie môre dorp toe gaan.
Jannie vra of hy/sy môre dorp toe gaan.
Mag ek môre dorp toe gaan wil Jannie weet.
Jannie wil weet wie môre dorp toe gaan.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende opsies is 'n ONBEPAALDE LIDWOORD?
die
lewe
is
'n
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die korrekte opsie:
Kort, Korter,
korterer
kortste
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Gee die intesiewe vorm vir VINNIG
Baie vinnig
blitsvinnig
blits vinnig
flash vinnig
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Gee die verkleining vir die woord EEND.
eende
eentjie
eendjie
eenders
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Rangskik die volgende woorde om 'n sin te vorm:
dag Sy elke stories. lees mooi
Elke dag lees sy mooi stories
Mooi stories lees sy elke dag.
Stories lees sy elke dag mooi.
Sy lees elke dag mooi stories.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?