Search Header Logo

Betreklike Voornaamwoorde Quiz

Authored by rienette bosch

World Languages

7th Grade

Used 5+ times

Betreklike Voornaamwoorde Quiz
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

8 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte betreklike voornaamwoord: "Die hond ___ in die straat hardloop is baie vinnig".

wat

wie

waaraan

wie se

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Voltooi die sin: Die vrou ___ se motor gesteel is, huil by die polisiestasie

wat

wie

wie sin

waarvan

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte betreklike voornaamwoord: "Die boek ___ ek gelees het, was baie interessant."

wie

wie se

wat

waarvan

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een is 'n betreklike voornaamwoord?

ek

jy

wie

sy

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte sin:

Die meisie wat die boek lees is my suster.

Die meisie wie die boek lees is my suster.

Die meisie se wat die boek lees is my suster.

Die meisie waarvan die boek lees is my suster.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Voltooi die sin deur die korrekte voornaamwoord in te vul: "Die man ___ ek gesien het, is my meneer".

wat

wie

wie se

waarvan

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die korrekte betreklike voornaamwoord vir mense?

wat

waarvan

wie

die

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?