
Dierevoeding
Authored by natashia erasmus
Biology
10th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
20 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE SELECT QUESTION
20 sec • 2 pts
Karnivore kan ook gekenmerk word aan die volgende eienskappe.
Baie plantmateriaal wat geeet word.
Skerp gepunte kies tande.
Die teenwoordigheid van baie feses.
Korter spysverteringskanaal.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
10 sec • 1 pt
Diere se voedsel is gewoonlik kompleks en onoplosbaar.
Waar
Onwaar
3.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Die term wat gebruik word om te verwys na voedsel wat ingeneem word en die spysverteringskanaal binne gaan.
(a)
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende pas nie by die noodskaaklikheid van voedsel nie?
Verskaf energie
Groei en herstel van beskadigde weefsels
Laat mens nie honger lei nie
Reguleer die liggaamsprosesse
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • Ungraded
Omnivore se tande is nie so gespesialiseerd soos herbivore en karnivore sin nie.
Ja ek stem saam
Nee ek stem nie saam nie
Ek is nie seker nie
6.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Organismes wat van ander organismes afhanklik is vir hulle organiese voedingstowwe staan bekend as ...
(a)
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
Die eindprodukte van vertering wat in die bloedstroom opgeneem word staan bekend as?
Egestie
Vertering
Absorpsie
Assimilasie
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?