
Tegnologie quiz
Authored by Megan Schneigansz
Other
7th Grade
Used 2+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
30 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is Tegnologie?
Die ontwerp van klere vir verskillende geleenthede.
Die ontwerp van gereedskap om take makliker te maak.
Die ontdekking van dieregedrag in die natuur.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die eerste stap in die ontwerpproses?
Ontwerp
Maak
Probleem
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter stap kom na "Ondersoek" in die ontwerpproses?
Kommunikeer
Evalueer
Ontwerp
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beskryf 'n ontwerp opdrag die beste?
Die hoeveelheid materiaal benodig.
Die instruksies vir gereedskapgebruik.
Die probleem en doel van die oplossing
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een is NIE 'n spesifikasie nie?
Moet in die oggend gebruik word
Moet soos 'n hoender lyk
Moet nie skade veroorsaak nie
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n beperking?
Iets wat die werk makliker maak
Iets wat die oplossing beinvloed of beperk
Die doel van die produk.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat wys 'n buitekontoerlyn?
Die riglyne van die prent
Die rande wta nie gesien kan word nie
Die buitelyn van die voorwerp
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?