Search Header Logo

Afrikaans Graad 11 Onderwereld

Authored by Matthew Oliver

Other

11th Grade

Used 1+ times

Afrikaans Graad 11 Onderwereld
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wie is die hoofkarakter in "Onderwêreld"?

Eckardt

Greg Owen

Mnr. Erasmus

Jasper

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter tipe skool word in die verhaal beskryf?

'n Gewone openbare skool

'n Elitieste privaat seunskool

'n Tegniese kollege

'n Meisieskool

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wie is Eckard vir Greg?

Sy nuwe wiskunde-onderwyser

Sy pa se baas

'n Rivaliserende speler in die rekenaarspeletjies

'n Vriend wat hom aan die "onderwêreld" bekendstel

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die hoofrede waarom Greg hom tot die "onderwêreld" van die internet wend?

Om te ontsnap van die druk en eensaamheid in sy regte lewe

Om navorsing vir 'n skoolprojek te doen

Om nuwe vriende te maak

Om ryk te word

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter sport speel Greg op skool, wat ook 'n bron van druk is?

krieket

skaak

Rugby

rekenaarspeletjies

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die verhouding tussen Greg en sy pa?

Hulle het 'n baie oop en eerlike verhouding.

Dit is gespanne en daar is 'n gebrek aan kommunikasie.

Sy pa ondersteun hom ten volle in alles wat hy doen.

Sy pa is selde by die huis en speel geen rol nie.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter gevaarlike aktiwiteit behels die "onderwêreld" waarin Greg en Eckard betrokke raak?

Rekenaarbraak (hacking) en die verkryging van sensitiewe inligting

Onwettige dobbelary

Identiteit diefstal

Kuberboelie

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?