Search Header Logo

Toekomstige Tegnologie

Authored by Thurlo Stopforth

Computers

12th Grade

Used 2+ times

Toekomstige Tegnologie
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

76 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Toestelle konnekteer en deel data via die Internet.

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

'n tegniek waarvolgens daar aan sekere netwerk- (internet)-dienste, bv. e-pos, voorkeur gegee word, terwyl ander, soos sosiale netwerke, laer prioriteit kry sodat uitvoering vir die meer kritieke dienste volgehou kan word.

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Donasies ontvang van vrywillige bydraes

 

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Vorming

'n tegniek waarvolgens daar aan sekere netwerk (internet) dienste, bv. e-pos, voorkeur gegee word, terwyl ander, soos sosiale netwerke, laer prioriteit kry sodat uitvoering vir die meer kritieke dienste volgehou kan word.

Waar

Vals

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n belangrike voordeel van 'n SSD in vergelyking met 'n HDD?

A. Dit het 'n groter kapasiteit

B. Dit is goedkoper

C. Dit het geen bewegende dele nie

D. Dit benodig geen krag om te werk nie

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter van die volgende gebruik 'n patroon om 'n toestel oop te sluit?

A. SSL

B. NFC

C. Skermsluitpatroon

D. Firewire

7.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

'n Stel Wifi spesifikasies

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?