Search Header Logo

Arbeidsmag en EBB Vrae

Authored by Deon Strydom

Other

10th Grade

Used 1+ times

Arbeidsmag en EBB Vrae
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

20 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat beteken die term “arbeidsmag”?

Alle mense tussen 15 en 65 jaar

Mense wat deelneem aan produksie- en handelsaktiwiteite

Slegs mense wat formeel indiens is

Alle mense wat werkloos is

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter groep mense is NIE deel van die arbeidsmag nie?

Werknemers

Studente

Werkgewers

Selfstandige werkers

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat beteken EBB (ekonomies bedrywige bevolking)?

Almal in die land wat ouer as 15 jaar is

Mense wat arbeid teen vergoeding aanbied

Slegs mense in formele indiensneming

Die totale bevolking van ’n land

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter ouderdomsgroep word internasionaal vir die EBB gebruik?

0–14 jaar

15–65 jaar

15–70 jaar

18–60 jaar

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hoeveel mense was deel van die EBB in Suid-Afrika in 2010?

10,5 miljoen

12,8 miljoen

17,1 miljoen

32,6 miljoen

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter groep vorm die ekonomies nie-bedrywige bevolking?

Werklose mense

Kinders, bejaardes en mense wat nie kan of wil werk nie

Selfstandige werkers

Mense in die informele sektor

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hoeveel mense in Suid-Afrika was in 2010 in diens (werksaam)?

9,4 miljoen

12,8 miljoen

17,1 miljoen

32,6 miljoen

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Microsoft

Continue with Microsoft

or continue with

Facebook

Facebook

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?