
Demografie en Bevolking
Authored by Fareed Abrahams
Geography
10th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
31 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die term "demografie"?
Die studie van plantegroei
Die studie van landbou
Die studie van menslike bevolkings
Die studie van klimaat
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n ekumeen?
'n Droë gebied
'n Bergagtige streek
'n Gebied geskik vir permanente nedersetting
'n Onbewoonbare streek
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is bevolkingsdigtheid?
Die aantal mense per kilometer van pad
Die aantal mense per vierkante kilometer
Die aantal mense per huishouding
Die aantal mense per provinsie
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken oorbevolking?
Te veel mense vir die beskikbare hulpbronne
Te min mense in 'n gebied
'n Gebied met hoë geletterdheid
'n Gebied met baie migrasie
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is migrasie?
Die beweging van diere
Die beweging van mense van een plek na 'n ander
Die verspreiding van plante
Die verandering van klimaat
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die afhanklikheidsverhouding?
Die verhouding tussen werkende en nie-werkende bevolking
Die verhouding tussen mans en vroue
Die verhouding tussen stedelike en landelike bevolking
Die verhouding tussen jong en ou mense
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die natuurlike aanwaskoers?
Die koers van migrasie
Die koers van sterftes
Die koers van bevolkingsgroei, uitgesluit migrasie
Die koers van ekonomiese groei
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?