Oupa Zombie Hfst. 8

Oupa Zombie Hfst. 8

6th Grade

9 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Afrika diere/African Animals

Afrika diere/African Animals

3rd - 6th Grade

10 Qs

AFR08L49

AFR08L49

8th Grade

7 Qs

Verlede Tyd

Verlede Tyd

6th Grade

10 Qs

Afrikaans

Afrikaans

8th Grade

10 Qs

Lees- en skryftekens, spellingbeginsels

Lees- en skryftekens, spellingbeginsels

8th - 12th Grade

10 Qs

Elton April Boek 1

Elton April Boek 1

7th Grade

14 Qs

Leestekens Graad 4 tot 7 (hersiening)

Leestekens Graad 4 tot 7 (hersiening)

4th - 7th Grade

10 Qs

Die Huis

Die Huis

1st - 7th Grade

10 Qs

Oupa Zombie Hfst. 8

Oupa Zombie Hfst. 8

Assessment

Quiz

World Languages

6th Grade

Easy

Created by

Chene Marchand

Used 1+ times

FREE Resource

9 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Aan wie behoort (belong) die zombietronk? Naam en van

2.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Wie is die doktor se kollega?

konstabel Kemp

konstabel kemp

Konstabel kemp

3.

MULTIPLE SELECT QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die TWEE korrekte antwoorde. Alex en Emily sê dat oupa...

gaan kos koop.

gaan visvang.

gaan sy vriend besoek.

het ballet geoefen.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat skryf Alex vir sy ma en pa voordat hulle vertrek?

`n selfoon boodskap

`n nota

`n brief

`n e-pos

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar gaan Emily?

die treinstasie

die lughawe

die hawe

die busstasie

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter antwoord is verkeerd? Wat sien hulle by die hawe?

`n swerm seemeeue

`n skool visse

bote in die water

`n groep vissers

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die naam van Emily se motor? Bl. 82

Lemmetjie (lime)

Agurtjie (gerkin)

Ertjie (pea)

Boontjie (bean)

8.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat was Emily se pa?

`n perdekarkampioen

`n stampkarkampioen

`n resieskarkampioen

`n go-kartkampioen

9.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Gaan Emily, Alex, en Oupa terug huis toe?

Ja

Nee