
Afrikaanse Taal Vrae
Authored by Constance Venter
World Languages
8th Grade
Used 6+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
27 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat noem ons dit wanneer die volgende in 'n sin/leesstuk vorkom? : , . ! " " - ? ...
Skryf- en leestekens
Klankleer en spelling
Sinleer
Kritiese taalbewustheid
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
die volgende woorde is val deel van watter woordsoort? : en, maar, want, daarom, tensy.
Dit help om sinne en idees logies te verbind.
klankverskynsels
Voegwoorde
verbndingsklanke
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die klankgrepe van die volgende woord: on-ge-luk-kig
g-o-o-g-g
o-g-o-o
g-o-o-o
g-o-g-g
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Deel die volgende woord in lettergrepe: nuutskepping
nuut-skep-ing
nu-ut-ske-ping
nuut-skep-ping
nuut-skep-ing
5.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
die volgende leesteken se naam is:
....
punt
vraagteken
ellips
stippels
6.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter van die volgende is 'n voorbeeld van 'n samestelling
Water
Waterbottel
Onthou
Skoolhoof
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die stam of basisvorm van 'n woord?
Die kleinste eenheid van die woord wat woordeboekbetekenis het.
'n Deel wat altyd aan die begin van 'n woord kom.
'n Deel wat altyd aan die einde van 'n woord kom.
'n Sinoniem vir 'n bywoord.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?