NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsAfrikaans Woordeskat
Total questions: 12
Worksheet time: 6mins
Name
Class
Date
1.
Gee die korrekte spelling:
Die _____ lê in die ma se arms
Die _____ lê in die ma se arms
a)
babas
b)
baba's
c)
babbas
d)
babba's
2.
Gee die korrekte spelling:
Die kinders lê onder die ____
Die kinders lê onder die ____
a)
kombersse
b)
komerse
c)
kombêrse
d)
kombers'e
3.
Gee die korrekte spelling:
My ouers neem altyd 'n klomp ____
My ouers neem altyd 'n klomp ____
a)
foto's
b)
fotos
c)
fotograwe
d)
fotosse
4.
Jy moet soggens _____ opstaan.
a)
vroeger
b)
vroeer
c)
vroeër
d)
vroëer
5.
'n Tonnel of groot gat in die berg
a)
Kombuis
b)
Grot
c)
Stasie
d)
Apteek
6.
Die plek waar treine aankom en vertrek
a)
Biblioteek
b)
Hawe
c)
Lughawe
d)
Stasie
7.
Die plek waar boeke geleen kan word.
a)
Winkel
b)
Snoepie
c)
Saal
d)
Biblioteek
8.
Die plek waar jy kos maak
a)
Badkamer
b)
Kombuis
c)
Motorhuis
d)
Plaas
9.
Kies die korrekte woord:
Ek ___ hoe om 'n sms te stuur.
Ek ___ hoe om 'n sms te stuur.
a)
ken
b)
weet
10.
Kies die korrekte woord:
___ jy vir Mnr. Strydom?
___ jy vir Mnr. Strydom?
a)
Ken
b)
Weet
11.
Sy het nou haar ____ selfoon.
a)
eie
b)
eier
c)
uie
d)
ei
12.
Kies die korrekte woord:
Die rugbyspan het die ____ gewen.
Die rugbyspan het die ____ gewen.
a)
bekker
b)
beker
c)
koppie
d)
kop
Reset
