wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Vlooi en die reus

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Waarin bly die reus?

a)

Die reus bly in 'n kasteel.

b)

Die reus bly in die dorp.

c)

Die reus bly in 'n huis.

d)

Die reus bly in die tuin.

2.
Vertaal die woord “avontuur” na Engels? 
a)
adventure
b)
advensure
c)
avensure
d)
atvensure
3.

Hoe voel Vlooi op bladsy ses?

a)

Vlooi voel bang.

b)

Vlooi voel opgewonde.

c)

Vlooi voel gelukkig.

d)

Vlooi voel hartseer.

4.
Die reus bly naby 'n dorpie?
a)
Waar
b)
Onwaar
5.

Klassifiseer Vlooi as 'n seuntjie of meisie.

a)

Vlooi is 'n seuntjie.

b)

Vlooi is 'n meisie.

6.

Is Vlooi groter of kleiner as die reus?

a)

Vlooi is kleiner as die reus.

b)

Vlooi is groter as die reus.

c)

Vlooi is die dieselfde grootte as die reus.

7.

Wat dra Vlooi uit die dorp uit?

a)

Vlooi dra 'n klip uit die dorp uit.

b)

Vlooi dra 'n rots uit die dorp uit.

c)

Vlooi dra bokse uit die dorp uit.

d)

Vlooi dra 'n asblik uit die dorp uit.

8.

Wat maak Vlooi vir die mense reg?

a)

Vlooi maak hulle huise en dakke reg.

b)

Vlooi maak hulle dorp mooi skoon.

c)

Vlooi maak die vensters en deure reg.

d)

Vlooi maak die geboue en die pad reg.

9.

Wie speel vir Vlooi 'n liedjie?

a)

Die orkes speel vir Vlooi 'n liedjie.

b)

Die mense speel vir Vlooi 'n liedjie.

c)

Kalla, Wime n Wilma speel vir Vlooi 'n liedjie.

d)

Flappie speel vir Vlooi 'n liedjie.

10.

Wie gaan help die reus nadat hy geval het?

a)

Vlooi

b)

Die mense van die dorp.

c)

Wim

d)

Die dokter van die dorp.

11.

Wie sit 'n verband om die reus se kop nadat hy geval het?

a)

Vlooi

b)

Die dokter

c)

Wim

d)

Wilma

12.

Wat is die naam van die program wat Vlooi van hou?

a)

Die kwaai reus

b)

Die klein reus

c)

Die hartseer reus

d)

Die groot reus

13.

Wie in die dorp hou nie van die reus nie?

a)

Niemand hou van die reus nie.

b)

Almal hou van die reus.

c)

Die diere hou nie van die reus nie.

d)

Iemand hou van die reus.

14.

Wat is die naam van die orkes?

a)

Die pikkies

b)

Die beste orkes

c)

Die takkies

d)

Die mensies

15.

Hoekom is die reus nie by sy blyplek nie? (Bladsy 6)

a)

Die reus is nie by sy blyplek nie want hy is met vakansie.

b)

Die reus is nie by sy blyplek nie want hy is moeg.

c)

Die reus is nie by sy blyplek nie want hy is hartseer.

d)

Die reus is nie by sy blyplek nie want hy hou nie van sy blyplek nie.