NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsDie land van die dinosourusse
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Name
Class
Date
1.
Wie is bang vir die dinosourusse?
a)
Pappa
b)
Biebie
c)
Vlooi
d)
Wim
2.
Die vertaling van naaldekoker na Engels is dragonflie?
a)
korrek
b)
verkeerd
3.
Die Afrikaanse woord vir giant is reuse?
a)
waar
b)
onwaar
4.
Die vertaling van "voetspore" na Engels is feetprints?
a)
korrek
b)
verkeerd
5.
Wat tel Biebie op om die dinosourus weg te jaag?
a)
stok
b)
klip
c)
rots
d)
skoen
6.
Twee voetspore maar een _________?
a)
voetspoor
b)
voetespoor
c)
voetespore
d)
voetprint
7.
Biebie het 'n groter/kleiner kamera nodig?
a)
groter
b)
kleiner
8.
Die apatosourus spring in/ uit die water?
a)
in
b)
uit
9.
Wie se skoen sit vas?
a)
Vlooi
b)
Wim
c)
Biebie
d)
Nadiem
10.
Wat begin gloei?
a)
Die sleutel
b)
Die towersleutel
c)
Die sluetel
d)
Die towersluetel
11.
Wie kry 'n voetspoor op die grond?
a)
Kalla
b)
Wim
c)
Wilma
d)
Biebie
12.
Wie kry die eiers?
a)
Nadiem
b)
Wilma
c)
Wim
d)
Biebie
13.
Wie is baie kwaad vir Biebie toe die dinosourus weg vlieg?
a)
Kalla
b)
Wim
c)
Wilma
d)
Vlooi
14.
Vir wie wil die kinders vertel van die dinosourus?
a)
Mamma en pappa
b)
Juffrou en meneer
c)
Wim en Wilma
d)
Kalla
15.
Wat het Biebie vergeet aan die einde van die storie?
a)
Biebie het vergeet om film in die kamera te sit.
b)
Biebie het vergeet om vir pappa te vertel.
c)
Biebie het vergeet om die foto te neem.
d)
Biebie het vergeet om jammer te sê.
Reset
