wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Robin Hood

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.
Waar het Robin Hood en sy vriende gewoon? 
a)
In die bos
b)
In die woud
c)
In die tuin
d)
In die oerwoud
2.
Wie is kwaad vir Vlooi? 
a)
Biebie
b)
Wim
c)
Wilma
d)
Kalla
3.
Hoekom druk Vlooi sy ore toe? 
a)
Hy hou nie van die liedjie nie.
b)
Hy wil nie na Biebie luister nie.
4.
Waar kruip Vlooi weg? 
a)
Swart pot
b)
bos
c)
woud
d)
pot
5.
Hoeveel hoera's kry Vlooi?
a)
twee
b)
drie
c)
vier
d)
een
6.
Wie hou van Robin Hood en sy vriende? 
a)
Vlooi
b)
Fatiema
c)
Kalla
d)
Wim
7.
Alex Brychta en Roderick Hunt het die illustrasies gedoen?
a)
waar
b)
onwaar
8.

Waarheen gaan Biebie en Wilma op bladsy een?

a)

Hulle gaan teater toe.

b)

Hulle gaan na die bos.

c)

Hulle gaan na die oerwoud toe.

d)

Hulle gaan skool toe.

9.

Wat is 'n 'stage' in Afrikaans?

a)

verhoog

b)

film

c)

hande klap

d)

gordyn

10.

Wie kan kitaar speel op baldsy 4?

a)

Wilma

b)

Fatiema

c)

Vlooi

d)

Biebie

11.

Wie speel die fluit op bladsy vier?

a)

Fatiema

b)

Wilma

c)

Biebie

d)

Vlooi

12.

Hoeveel hoenders braai Robin Hood op bladsy nege?

a)

drie hoenders

b)

twee hoenders

c)

een hoender

d)

nege hoenders

13.

Wie het die slegte man uitgevang?

a)

Vlooi

b)

Wilma

c)

Biebie

d)

Fatiema

14.

Watter kleur broek dra Robin Hood?

a)

Hy dra 'n groen broek.

b)

Hy dra 'n bruin broek.

c)

Hy dra 'n geel broek.

d)

Hy dra 'n blou broek.

15.

Wie koop die kaartjies by die teater?

a)

Wilma se mamma

b)

Vlooi se mamma

c)

Biebie se mamma

d)

Fatiema se mamma