wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Ontkenning (Negatief)

Total questions: 13

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.
Ek praat met iemand.
a)
Ek praat met niemand.
b)
Ek praat nie met iemand nie.
c)
Ek praat met niemand nie.
d)
Ek praat nie met nêrens nie.
2.
Ek het haar êrens gesien.
a)
Ek het haar nie êrens al gesien nie.
b)
Ek het haar nêrens gesien.
c)
Ek het haar nêrens gesien nie.
d)
Ek het haar nooit gesien nie.
3.
Is jy ooit by die skool?
a)
Nee, ek is nooit by die skool nie?
b)
Nee, ek is nooit by die skool?
c)
Is jy nie ooit by die skool nie?
d)
Is jy nie ooit by die skool?
4.
Ek praat.
a)
Ek nie praat nie.
b)
Ek praat nie.
c)
Ek praat nooit nie.
d)
Ek praat nie altyd nie.
5.
Sy praat met my vriend.
a)
Sy praat nie met my vriend.
b)
Sy nie praat met my vriend nie.
c)
Sy praat nie met my vriend nie.
d)
Sy praat nooit met my vriend nie.
6.
Iemand het in die swembad gespring.
a)
Nie iemand het in die swembad nie gespring nie.
b)
Niemand het in die swembad nie gespring nie.
c)
Niemand het in die swembad gespring nie.
d)
Niemand het nie in die swembad gespring nie.
7.
Simon sit altyd langs sy suster.
a)
Simon sit nie altyd langs sy suster nie.
b)
Simon nie sit altyd langs sy suster nie.
c)
Simon sit nooit langs sy suster.
d)
Simon sit nooit langs sy suster nie.
8.
Een mens kan dit doen.
a)
Nie een mens kan dit doen nie.
b)
Geen mens kan dit nie doen nie.
c)
Geen mens kan dit doen nie.
d)
Nie een mens nie kan dit doen.
9.
Vaughn ken iemand wat dit kan doen.
a)
Vaughn nie ken iemand wat dit kan doen nie.
b)
Vaughn ken niemand wat dit kan doen.
c)
Vaughn ken iemand wat dit kan doen.
d)
Vaughn ken niemand wat dit kan doen nie.
10.
Vaughn ken iemand wat dit kan doen.
a)
Vaughn nie ken iemand wat dit kan doen nie.
b)
Vaughn ken niemand wat dit kan doen.
c)
Vaughn ken iemand wat dit kan doen.
d)
Vaughn ken niemand wat dit kan doen nie.
11.
Hardloop jy vinnig?
a)
Nee, ek nie hardloop vinnig nie.
b)
Hardloop jy nie vinnig nie.
c)
Nee, jy hardloop vinnig.
d)
Nee, ek hardloop nie vinnig nie.
12.
Hou jy van oefen?
a)
Nee, ek hou nie van oefen nie.
b)
Nee, ek nie hou van oefen nie.
c)
Ek nie hou van oefen nie.
d)
Jy nooit hou van oefen nie.
13.
Iemand kan dit doen.
a)
Nie iemand kan dit doen.
b)
Niemand kan dit doen.
c)
Nee, niemand kan dit doen nie.
d)
Niemand kan dit doen nie.